Discover Excellence

N Brief Van Hulle Vakansie Deur Breyten Breytenbach Afrikaans Gedigte Afrikaanse Quotes

n brief van hulle vakansie deur breyten breytenbach
n brief van hulle vakansie deur breyten breytenbach

N Brief Van Hulle Vakansie Deur Breyten Breytenbach Kom daar dalk naderhand ’n wind. en ek steek wal ’n brief van hulle vakansie vir oubaas: breyten breytenbach. noudat ek uitgeswel van lyf is kan ek treur oor die eelte van my vader, die lugoë van my ma, die skamel offerandes van hulle gebede as hulle my op die knieë van hul gij here god lê; noudat ek agter ’n baard kou kan ek huil. Breyten breytenbach. breyten breytenbach (gebore op 16 september 1939 in bonnievale) [1] is 'n suid afrikaanse skrywer en kunstenaar met franse burgerskap. [2] breytenbach lewer 'n beduidende bydrae tot die afrikaanse letterkunde met sy digkuns. [3] hy is ook bekend as die mees prominente gevangenis skrywer van suid afrika, nadat hy nege jaar.

n brief van hulle vakansie deur breyten breytenbach
n brief van hulle vakansie deur breyten breytenbach

N Brief Van Hulle Vakansie Deur Breyten Breytenbach Titel: ’n brief van hulle vakansie “’n brief”: geskrewe mededeling en impliseer dus afstand “hulle”: die spreker se ouers “vakansie”: kommervrye tyd in die lewe van die gesin ontleding van gedig: 1. noudat ek uitgeswel van lyf is kan ek treur “uitgeswel van lyf”: die spreker is nie meer ’n jong seun nie en is nou groot gebou. Breyten breytenbach (jan afrika jan blom) (geb. 1939) ʼn brief van hulle vakansie. vir oubaas: noudat ek uitgeswel van lyf is kan ek treur. oor die eelte van my vader, die lugoë van my ma, die skamel offerandes van hulle gebede as hulle my. op die knieë van hul gij here god lê; noudat ek agter ʼn baard kou kan ek huil. Onbepaalde lidwoord dui op 'n universele brief die "hulle" is breyten breytenbach se ouers vakansie is ń kommervrye tyd subtitel: word opgedra aan sy pa treurdig elegie die spreker treur oor die aftakeling wat die ouderdom bring en die onafwendbare dood. Gedig brief van hulle vakansie breyten breytenbach. watter soort gedig is die? dit is 'n vb. van 'n eligie treurgedig. dit is 'n treurlied oor die skeiding tussen ouers en kind (ers). die spreker treur oor die aftakeling wat ouderdom veroorsaak en die uiteindelike lotsbestemming of dood van die mens. dit is 'n vrye vers gedig, met geen vatse.

Comments are closed.